Ray of Die Boer

■ Ray Dylan tree op by Die Boer Restaurant teater op Donderdag en Vrydag 23 en 24 Maart. Kaartjies is R130 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com