■ Marco Erlank, ‘n Graad 9 leerder by Curro Durbanville, het vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n skoliere-beurs van R6 000 van die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging (SAKOV) gewen. Marco het aan ‘* landwye beurskompetisie vir kerkorrel deelgeneem. Hy is een van slegs twee skoliere wat ‘nj beurs gewen het.