Wicus by Die Boer

Wicus van der Merwe is by die Boer Teater, in Durbanville, op Vrydag 22 Julie, om 8.30nm. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by 021 979 1911 of direk aanlyn by www.dieboer.com