■ Laerskool Bellville-Noord se goudspan het na menigte jare van teleurstellings uiteindelik die atletiek beker gewen. Die kompetisie het plaasgevind oor twee dae op die skool se veld. Baanbyeenkomste was so sterk dat die finale uitslag deur die laaste afloswedlope bepaal was en daar ‘n verskil van slegs drie punte was. Die goudspan se tema was, Grease.