Joshua na die Reen tree

Joshua na die Reen tree op Woensdag 10 en Donderdag 11 Mei by Die Boer Teater Restaurant in Durbanville. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com