Op die verhoog

Desmond Wells en sy orkes kom maak Saterdag 3 Junie ‘n draai by Die Boer Restaurant Teater in Durbanville. Kaartjies kos R100 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Previous articleWetlands visit
Next articleBrush burns planned
SHARE