Mannie op Die Boer

■ Manie Jackson tree op by Die Boer Restaurant Teater op Sondag 19 Maart om 1.30nm en Maandag 20 Maart om 8.30nm. Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com