Laerskool Bellville-Noord het ‘n besige paar dae na die eksamen gehad, met hul atletiekuitdunne en die kleure-atletiekbyeenkoms wat oor twee dae gehou was. Die blou span het die atletiekbeker gewen en die goud span het die sangbeker gewen. Hennie Mostert, links, en Shanel Vreij, regs, is as die beste atlete aangewys. By hul staan skoolhoof Gerrit Nel.