Tygerberg Internasionale Eisteddfod

■ Curro Durbanville se musiekleerders het koning gekraai in verskeie afdelings van die Tygerberg Internasionale Eisteddfod van klavier tot kerkorrel en sang. Hier is die leerders van Graad 3 tot Graad 11 met hul trofees.