Popster by Die Boer

Wicus van der Merwe, bekend vir sy ligte-luim-lekker-kuier treffers, se nuutste show, Popster, kom na Die Boer Restaurant Teater in Durbanville op Vrydag 27 Januarie, om 8.30nm. Kaartjies is R130 en beskikbaar by 021 979 1911 of www.dieboer.com