Joshua na die Reën

Joshua na die Reën tree op by Die Boer Restaurant Teater van Dinsdag 19 Junie tot Donderdag 21 Junie om 8.30nm. Kaartjies is R140 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com