Die Tyd Vlieg

■ Jak de Priester se Die Tyd Vlieg konsert is te sien by By Die Boer Restaurant Teater in Durbanville op Vrydag en Saterdag 1 en 2 Desember om 8.30nm. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com