Wouter van der Venter

■ Wouter van der Venter tree op by Die Boer Restaurant Teater op Donderdag 28 Junie om 8.30nm. Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com