Valiant Swart

■ Die gewilde sanger, kitaarspeler en rubriekskrywer Valiant Swart kom besoek Die Boer in Durbanville vir ‘n vertoning op Saterdag 27 Mei om 8.30nm. Kaartjies kos R150 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com