Strooijonker

De Klerk Oelofse in die bekroonde eenmanvertoning, Strooijonker, is by die Boer teater, Durbanville, op Donderdag 19 Julie om 8.30nm. Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com