Piet Botha

■ Sewe jaar na sy laaste offer in Afrikaans, gaan Piet Botha sy nuwe album Die Middernagtrein aan die wereld bekend stel. Hierdie album, sê Piet, “het weer terug na die old school gegaan”. Hy en die manne van sy band Jack Hammer is vars uit die ateljee waar hulle vir drie weke aan Die Middernagtrein by Wolmer Records gewerk het. Hulle tree op by Die Boer op Donderdag 19 April om 8.30nm. Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by ww.dieboer.com FOTO:SAMANTHA WILLIAMS

Previous articleTennis champs
Next articleFire safety
SHARE