Ooms se Band

■ Die Ooms se Band, seisoen 2, word opgeneem by die Boer restaurant teater op Saterdag 28 Julie, vanaf 8.30nm. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com Na die sukses van seisoen 1, hul terug op die kassie, en hierdie keer op toer. Van links is Leon Ecroignard, Frank Opperman en Pierre van Pletzen.