Neels van Jaarsveld

■ Neels van Jaarsveld tree op by Die Boer Restaurant Teater in Durbanville op Woensdag 7 Februarie om 8.30nm. Kaartjies is R130 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com