Danie by Die Boer

■ Danie Niehaus tree op by die Boer Teater, Durbanville, op Woensdag 30 Augustus, om 8.30nm. Kaartjies kos R120 en kan bespreek word by 021 979 1911 of www.dieboer.com